Bladsy 2 van 2 FirstFirst 1 2
Resultate 26 tot 37 van 37

Draad: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

  1. #26
    4x4 met twee ewenaarslotte en modderbande (4x4 Van die Maand April 2014)
    Aangesluit
    15-04-12
    Plek
    .
    Boodskappe
    2,456
    Wat ry jy?
    .
    Gunstelingplekke
    .
    Regte naam
    .

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Ek byt terug, daai spinnekop salitie waag om te bytie.
    Ek sal tien teen een die medies nodig het vir die antie se gemoker oorie kop ja

  2. #27
    4x4 met agterste ewenaarslot Kolonel's Avatar
    Aangesluit
    12-06-12
    Plek
    Bloemfontein, Free State, South Africa
    Boodskappe
    725
    Wat ry jy?
    2005 Toyota Hilux 2.7 4x2 (ex 2003 Isuzu KB300 4x4)
    Gunstelingplekke
    Regs voor
    Regte naam
    Tertius Botha

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Dit herinner my aan Uli Schmidt...Hy maak sy eie pasiente!
    Want ons is nou hier.....

  3. #28
    4x2
    Aangesluit
    30-10-12
    Plek
    Richardsbaai
    Boodskappe
    8
    Wat ry jy?
    wat maak dit saak?
    Regte naam
    Elizmay

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Haai sies Johannes! Ek is n dame en kan glad nie so hard slaan nie! En omdat ek nie so sterk is nie kolonel, moet ek slim wees....

  4. #29
    4x4 met agterste ewenaarslot Kolonel's Avatar
    Aangesluit
    12-06-12
    Plek
    Bloemfontein, Free State, South Africa
    Boodskappe
    725
    Wat ry jy?
    2005 Toyota Hilux 2.7 4x2 (ex 2003 Isuzu KB300 4x4)
    Gunstelingplekke
    Regs voor
    Regte naam
    Tertius Botha

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Quote Originally Posted by Elizmay Lees boodskap
    Ek het vandag iets soortgelyks gekry hier by die werk. Ek kan nie se of dit die viool of die reen spinnekop is nie. Wou dit nie naby genoeg waag om mooi te kyk nie. Is maarskrikkerig vir die goed!.
    Die giftige outjie is die vioolspinnekop. Sien die vorm van die viool op sy kop, dis hoe jy weet.
    Click image for larger version. 

Name:	Viool.jpg 
Views:	33 
Size:	6.2 KB 
ID:	9528
    Want ons is nou hier.....

  5. #30
    4x4 pypkar JacquesB's Avatar
    Aangesluit
    05-09-12
    Plek
    Table View, Kaapstad
    Boodskappe
    3,159
    Wat ry jy?
    2005 Jeep Cherokee Sport 4x4 met V8 Lexus motor
    Gunstelingplekke
    Tietiesbaai/Paternoster, Atlantis Duine, Cederberge, Matroosberg - enige plek waar ek 4x4 kan ry...
    Regte naam
    Jacques

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Ag nee wat. Solank ek WAKKER is kan ek nog soort van in "beheer" wat gebeur. Dan bang ek ook g'n spinnekop, of slang nie. Maar - 'n spinnekop moet nou net nie in die nag so liggies op my gesig kom loop nie. Want dan klap ek automaties - en DIT - is iets anders...... ek mag dan dalk "spinnekop kos" word dan
    My 2005 Jeep Cherokee Sport - met 'n Lexus V8 hart!

  6. #31
    4x4 met twee ewenaarslotte en modderbande (4x4 Van die Maand April 2014)
    Aangesluit
    15-04-12
    Plek
    .
    Boodskappe
    2,456
    Wat ry jy?
    .
    Gunstelingplekke
    .
    Regte naam
    .

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Lekke Tertius man, dankie, nou weet ek ook hoe om daai vioolspinnekop uit te ken

  7. #32
    Moderator Sakkie+'s Avatar
    Aangesluit
    18-09-12
    Plek
    Bloemfontein
    Boodskappe
    2,014
    Wat ry jy?
    Colt DC V6 4x4, met so 1 of 2 modifikasies
    Gunstelingplekke
    Sagte plek vir die mooi Noord Kaap
    Regte naam
    Jacques Swanepoel

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Dankie Kolonel, maar ek sal dit nie so naby waag om die viool eers te soek nie. Eers doom ek hom tot hy vassit op die teels en dan lyfstraf met n 4 pond hammer...

  8. #33
    4x4 pypkar Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    3,136
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Is nou alles goed en wel manne en maninne -- maar moet NOOIT ooit 'n spinnekoppie iets aandoen as oompie naby is nie .. dis my diertjies en ek hou baie van hulle..

    Aan die begin, kort na die Dwergie my aangekeer het, kom 'n gillllll uit die badkamer. ReŽn spinnekop . Nogal 'n GROTE, kos my die bierbeker te gaan haal om hom te vang, die glas se bek is te klein.
    Nou het Dwergie vrede met hulle. Sy ignoreer hom of as hy erg te naby haar kom, dan roep sy "Kom vat jou maatjie".
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  9. #34
    4x4 pypkar Dries de Kock's Avatar
    Aangesluit
    22-12-11
    Plek
    Bothasig
    Boodskappe
    3,275
    Wat ry jy?
    4X4 Auto 2 Diesel platkarre Yamaha RD350LC Jurgens XT140
    Gunstelingplekke
    Namibia, Weskus (groot maats met krewe)
    Regte naam
    Dries

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Quote Originally Posted by Elizmay Lees boodskap
    Ek swot nursing, so ek sal darm die outjie kan help na ek ons spinnekoppie verniel het so moenie te erg worry nie!
    Daai nursy by N1 het my laat uitpass toe sy my gebreekte vinger "dress" so ek is maar bang vir spinnekoppe en Nursies



    As ek nie rondry in Saluki nie dan werk ek.

  10. #35
    4x2
    Aangesluit
    30-10-12
    Plek
    Richardsbaai
    Boodskappe
    8
    Wat ry jy?
    wat maak dit saak?
    Regte naam
    Elizmay

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Quote Originally Posted by SakkievdStad Lees boodskap
    Dankie Kolonel, maar ek sal dit nie so naby waag om die viool eers te soek nie. Eers doom ek hom tot hy vassit op die teels en dan lyfstraf met n 4 pond hammer...
    Ek stem saam met daai een! Ek waag dit van n distansie af even al is hy nie meer lewend nie.

  11. #36
    4x2
    Aangesluit
    30-10-12
    Plek
    Richardsbaai
    Boodskappe
    8
    Wat ry jy?
    wat maak dit saak?
    Regte naam
    Elizmay

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Quote Originally Posted by Dries de Kock Lees boodskap
    Daai nursy by N1 het my laat uitpass toe sy my gebreekte vinger "dress" so ek is maar bang vir spinnekoppe en Nursies
    Hoe pass jy uit van net 'n vinger dress? Wat het die arme nurse jou gemaak?

  12. #37
    4x2
    Aangesluit
    30-10-12
    Plek
    Richardsbaai
    Boodskappe
    8
    Wat ry jy?
    wat maak dit saak?
    Regte naam
    Elizmay

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Quote Originally Posted by Oompie Mac Lees boodskap
    Is nou alles goed en wel manne en maninne -- maar moet NOOIT ooit 'n spinnekoppie iets aandoen as oompie naby is nie .. dis my diertjies en ek hou baie van hulle..

    Aan die begin, kort na die Dwergie my aangekeer het, kom 'n gillllll uit die badkamer. ReŽn spinnekop . Nogal 'n GROTE, kos my die bierbeker te gaan haal om hom te vang, die glas se bek is te klein.
    Nou het Dwergie vrede met hulle. Sy ignoreer hom of as hy erg te naby haar kom, dan roep sy "Kom vat jou maatjie".
    Ek kan niks belowe nie, Oom sal dalk doof wees van my gil as ek die outjie kry en wat maak ons dan?

Bladsy 2 van 2 FirstFirst 1 2

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •