Bladsy 1 van 2 1 2 LaasteLaaste
Resultate 1 tot 25 van 37

Draad: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

  1. #1
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    04-03-12
    Plek
    Stilbaai
    Boodskappe
    40
    Wat ry jy?
    2007 Nissan Pathfinder 2.5 dCi 4x4 A/T 1995 Isuzu 250 4X4
    Regte naam
    Danie Gerryts

    Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Ek het gister hierdie kleurvolle spinnekop in my tuin ontdek, ongeveer 50 mm lank. Wie is hy?
    Aangehegte duimnaelsketse Aangehegte duimnaelsketse Spinnekop 22 03 2012.jpg‎  

  2. #2
    4x4 met twee ewenaarslotte Vlakvark's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Worcester, (Die Breederivier Vallei, ... net langs die hemel)
    Boodskappe
    1,103
    Wat ry jy?
    Datsun Safari '82
    Gunstelingplekke
    Worcester, Die Kruger, Stilbaai. .... daar is nog ander plekke ook!
    Regte naam
    Kiewiet Van Der Westhuizen

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Quote Originally Posted by DanieG Lees boodskap
    Ek het gister hierdie kleurvolle spinnekop in my tuin ontdek, ongeveer 50 mm lank. Wie is hy?
    Nee Danie, jy sal groter foto moet op sit, en meer. Die Űgge kan nie daai midget piek mooi sien nie man ...
    Kiewiet.
    If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.

  3. #3
    4x4 met laestrek Pine's Avatar
    Aangesluit
    25-12-11
    Plek
    CAW - George!
    Boodskappe
    288
    Wat ry jy?
    Lolette Duinebesie
    Regte naam
    Adriaan Pienaar

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Quote Originally Posted by DanieG Lees boodskap
    Ek het gister hierdie kleurvolle spinnekop in my tuin ontdek,...
    Jy's gelukkig - hierdie een kuier so nou en dan in die HUIS!

    Ek het hom (haar?) nou die dag versigtig in 'n Tupperware bak - MET 'n deksel - na 'n park naby die huis gedeporteer. Toe die spinnekop met sy pens boontoe aan die binnekant van die deurskynende deksel gesit het, het ek 'n CD aan die buitekant van die deksel neergesit - en die punt van sy pote het nog uitgesteek!!

    Click image for larger version. 

Name:	100_1782.jpg 
Views:	55 
Size:	94.5 KB 
ID:	3559
    Last edited by Pine; 23-03-12 at 20:53.
    Ek ry die hele dag lank
    Ek druk hom in die rooi
    Drie keer trek ek af
    Om juice in te gooi
    Die langpad lÍ en slaap
    Op my agterste seat
    Die kilometers vlieg verby
    Met 'n wicked, wicked backbeat...

    Valiant Swart




  4. #4
    4x4 pypkar Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    3,147
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Bruin huis spinnekop -- ook genoem die Reen spinnekop - Onskuldig [maar hy KAN byt, en dis nogal eina, maar dan moet jy hom regtig verkeerd hanteer..

    Die oukie daar bo lyk vi my bikki soos 'n Beurs spinnekop [Purse Spider] maar ek kan verkeerd wees ook..
    van aangesig lyk hy so:


    Click image for larger version. 

Name:	atypidae.jpg 
Views:	97 
Size:	25.1 KB 
ID:	3565
    Last edited by Oompie Mac; 23-03-12 at 21:00.
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  5. #5
    4x4 met twee ewenaarslotte Vlakvark's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Worcester, (Die Breederivier Vallei, ... net langs die hemel)
    Boodskappe
    1,103
    Wat ry jy?
    Datsun Safari '82
    Gunstelingplekke
    Worcester, Die Kruger, Stilbaai. .... daar is nog ander plekke ook!
    Regte naam
    Kiewiet Van Der Westhuizen

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Quote Originally Posted by Oompie Mac Lees boodskap
    Bruin huis spinnekop -- ook genoem die Reen spinnekop - Onskuldig [maar hy KAN byt, en dis nogal eina, maar dan moet jy hom regtig verkeerd hanteer..

    Die oukie daar bo lyk vi my bikki soos 'n Beurs spinnekop [Purse Spider] maar ek kan verkeerd wees ook..
    van aangesig lyk hy so:


    Click image for larger version. 

Name:	atypidae.jpg 
Views:	97 
Size:	25.1 KB 
ID:	3565

    Nee man Mac man ... hoe jy nou? Ons net nouhie dag hier uitgesort die bruin-/reŽn-/sakspinnekop lyk sů? ... Jy my nie nou hie kom sta verwar nie ou ... ? Hehehhe .. of anners kyk ek soos my stert, ma daai spinnekop ding van jou lyk anners as myne ... (Ek gaa daai draad soek en die link hierso sit! ... nee ek gat los, sommer di foudies gee ... )

    Click image for larger version. 

Name:	Spinnekop_2012_0121_120712.jpg 
Views:	51 
Size:	93.8 KB 
ID:	3566

    Click image for larger version. 

Name:	Scapes_2011_0110_114648.jpg 
Views:	50 
Size:	89.2 KB 
ID:	3567

    (.... as oumense eers gat beginne versjeet, da gat dit gegin neek..!!)
    Kiewiet.
    If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.

  6. #6
    4x4-grondpadkar Paula's Avatar
    Aangesluit
    22-01-12
    Plek
    Centurion
    Boodskappe
    120
    Wat ry jy?
    2007 Jeep Wrangler. 'n Bloue
    Regte naam
    Paula Steyn

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Quote Originally Posted by DanieG Lees boodskap
    Ek het gister hierdie kleurvolle spinnekop in my tuin ontdek, ongeveer 50 mm lank. Wie is hy?
    Danie, Kyk op Google "Golden Orb Web Spider of Goue Wawielwebspinnekop". Miskien is dit sy.
    Click image for larger version. 

Name:	Windows-Live-Writer-Golden-Orb-Web-Spider_14B26-golden-orb-web-spider_2.jpg 
Views:	87 
Size:	24.8 KB 
ID:	3601 (Net vir die rekord, dis nie my foto nie. Het bedoel om die link te plak)
    (Die kleintjie wat so op sy tone loop langs haar is die mannetjie)
    Last edited by Paula; 27-03-12 at 07:40.

  7. #7
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    04-03-12
    Plek
    Stilbaai
    Boodskappe
    40
    Wat ry jy?
    2007 Nissan Pathfinder 2.5 dCi 4x4 A/T 1995 Isuzu 250 4X4
    Regte naam
    Danie Gerryts

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Jy is heeltemal reg, om die waarheid te se, dis die 'Black legged Golden Orb', heeltemal onskadelik. Ek het gaan google, baie interessant, sy web is geweldig groot en sterk, en goudgeel. Hy kan maar rustig hier bly en goggas vang! Hier is nog 'n foto.Click image for larger version. 

Name:	Golden Orb spinnekop.jpg 
Views:	41 
Size:	52.0 KB 
ID:	3602

  8. #8
    4x4 met agterste ewenaarslot jotto's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Wyn plasie net buite Stellenbosch, tussen al die berge
    Boodskappe
    969
    Wat ry jy?
    4x4 Pajero 3.2 Di D Home made "ARB" bumper, home made roof rack
    Gunstelingplekke
    George, Knysna, Waterberge, Laeveld
    Regte naam
    Johann

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Ai maar hulle is darem mooi. Dis lekker a mens sulke klein diertjie lewe ok in jou tuin het, hulle doen de regte werk om als in beheer te hou - en sommer die bangjanne ok, hihihihi.
    Johann

  9. #9
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    04-03-12
    Plek
    Stilbaai
    Boodskappe
    40
    Wat ry jy?
    2007 Nissan Pathfinder 2.5 dCi 4x4 A/T 1995 Isuzu 250 4X4
    Regte naam
    Danie Gerryts

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Op Paula se foto is daar 'n kleiner spinnekop onder hom (haar). Op my foto is daar ook 'n kleiner een aan die agterkant. Dit moet die mannetjie wees, hy is (soos partykeer by mense ook!) kleiner as die wyfie. Wat ook interessant is, is dat daar nog kleiner spinnekoppies op die web is. Hulle is daar om die web skoon te maak.

  10. #10
    4x4 met twee ewenaarslotte Wynand's Avatar
    Aangesluit
    13-01-12
    Plek
    Bly in Richardsbaai, maar werk in Luanda
    Boodskappe
    1,348
    Wat ry jy?
    Ford Ranger. 3.2 D/K 4x4 Auto.
    Gunstelingplekke
    Klein Karoo
    Regte naam
    Wynand Kruger

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Het hierdie een daar in Barberton se wereld afgeneem. Bokant en onderkant.

    Click image for larger version. 

Name:	Incy Wincy Spider 2.jpg 
Views:	87 
Size:	52.8 KB 
ID:	3603

    Click image for larger version. 

Name:	Incy Wincy Spider.jpg 
Views:	85 
Size:	48.7 KB 
ID:	3604


    is toegerus met: Rhino stamper, Safari snorkel, DC Torque vellings, Valor TPMS, Engine Watchdog TM2, Extreme lights lig staaf, Lynx ewenaar en brandstof tenk beskermer, Gerbers 83L ekstra brandstof tenk, EFS Suspensie, en hy sleep 'n Afrispoor Serval karavaan.

  11. #11
    4x2 Skollie's Avatar
    Aangesluit
    03-01-12
    Plek
    Patensie
    Boodskappe
    17
    Wat ry jy?
    2008 Isuzu D/C 2.5 4x2 met difflock
    Gunstelingplekke
    Baviaanskloof, Addo, KNP
    Regte naam
    Niel

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Nee tog, vannaand slaap ek niks!

  12. #12
    Moderator Gerrie van Eeden's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Slaapstad
    Boodskappe
    1,257
    Wat ry jy?
    'n 1989 Toyota Hilux met baie min ombouings en veranderinge, maar daar is 'n pyplyn vir dit...
    Gunstelingplekke
    Enige plek sonder selfoonontvangs met baie grondpaaie
    Regte naam
    Gerrie van Eeden

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Ek begin deesdae met al hierdie foto's al hoe meer en meer besef dat ek HAAT spinnekoppe! Ekw eet hulle kan my niks maak nie en is tien teen een banger vir my, maar daai rilling teen my ruggraat kane ek nie keer nie en hy kom elke keer...
    Daar is nooit iets soos genoeg grondpad nie.

    Gerrie van Eeden
    Joernalis - WegRy/ Journalist - Drive Out
    weg.co.za / go-southernafrica.com
    gerrie@wegry.co.za

  13. #13
    4x4 met agterste ewenaarslot Arries's Avatar
    Aangesluit
    09-12-11
    Plek
    Naboomspruit/SA
    Boodskappe
    592
    Wat ry jy?
    Toyota Prado 3.4lt V6 met TRD supercharger. OME suspension, windcheetah roofrack, frontrunner drawer
    Gunstelingplekke
    Oral waar ek nog nie was nie
    Regte naam
    Armando Viljoen

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Yip ek stem saam met jou Gerrie. Dit bly maar die harige 8 benige goed wat mens se bloed laat stol. En as my meisiekind haar pa vra om die 8 benige gedrog te verwyder , want sy is vrek bang daarvoor, dan verander my bloed ook in yskristalletjies. En die ergste van alles is jy mag hom nie doodmaak nie, sy laat dit nie toe nie.
    Laestrek het niks met joga te doen nie

  14. #14
    Moderator Gerrie van Eeden's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Slaapstad
    Boodskappe
    1,257
    Wat ry jy?
    'n 1989 Toyota Hilux met baie min ombouings en veranderinge, maar daar is 'n pyplyn vir dit...
    Gunstelingplekke
    Enige plek sonder selfoonontvangs met baie grondpaaie
    Regte naam
    Gerrie van Eeden

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    My pa vertel altyd die storie van 'n kamp-uitstappie toe hy nog 'n kind was. Sy ouer suster het hom gillend geroep toe daar 'n spinnekop in haar tent was. Sy het met een van daai ou drie-sel silwer metaal flitse (die dae voor Maglites, gelukkig) gehad waarmee sy die spinnekop uitgewys het. Soos my pa afbuk om dit op te tel (ek dink dit was 'n roman of iets skadeloos) het die spinnekop gespring teen my pa se arm op en oor sy rug gehardloop - en ent daar het sy suster besluit dis nou tickets vir die spinnekop en geswaai om hom dood te slaan - met daai merske flits bo-op my pa se rug. My pa vertel net dat hulle nie die spinnekop weer gesien het nie... en dat hy vir 'n week lank 'n stywe rug gehad het....
    Daar is nooit iets soos genoeg grondpad nie.

    Gerrie van Eeden
    Joernalis - WegRy/ Journalist - Drive Out
    weg.co.za / go-southernafrica.com
    gerrie@wegry.co.za

  15. #15
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    04-03-12
    Plek
    Stilbaai
    Boodskappe
    40
    Wat ry jy?
    2007 Nissan Pathfinder 2.5 dCi 4x4 A/T 1995 Isuzu 250 4X4
    Regte naam
    Danie Gerryts

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Hoe meer mens leer en te doen het met iets, hoe meer raak jy gewoond daaraan. My vrou het 'n paar jaar gelede 'n werkswinkel vir haar leerbesigheid buite Knysna gehad. Eendag ontdek sy 'n boomslang in een van haar masjiene, sy was naar van skok en vrees. Dit het later so algemeen geword dat sy my sou bel en se daar is weer 'n boomslang in haar werkswinkel, kom verwilder hom asseblief!
    Terloops, ek hou steeds nie van slange nie!

  16. #16
    4x4 pypkar Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    3,147
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    ek laaik spinnekoppe - en kan urrrrrrrrrre na hulle kyk en dophou [net nooit 'n studie van hulle gemaak nie ] in die Voortrekkers het ek eenkeer 'n hele vlagparade laat uitdraai vir 'n valdeurspinnekop wat nes egmaak het op die parade grond [Dit het my die "Orde van die Arachnia" besorg ..

    Laasjaar in Zambie daar by PukuPan Lodge - het hirri outjie elke aand kom web spin, dan knibbel hy alte lekker aan aan mot en muggi een muskiet - wie ookal in di web beland -- en voor sonop vreet hy sy web ook op, en gaan slaap sy ga^ af tot vanaand sononner .... By aand 3 toe "LIKE" Dwergie hom ook, en help motte en vlieŽ vang om vir Casper te voer


    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0840.jpg 
Views:	20 
Size:	98.6 KB 
ID:	3619

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0826.jpg 
Views:	20 
Size:	94.7 KB 
ID:	3620

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0827.jpg 
Views:	20 
Size:	81.5 KB 
ID:	3621

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0828.jpg 
Views:	20 
Size:	89.1 KB 
ID:	3622

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0829.jpg 
Views:	20 
Size:	94.4 KB 
ID:	3623

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0832.jpg 
Views:	20 
Size:	95.3 KB 
ID:	3624

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0833.jpg 
Views:	20 
Size:	94.9 KB 
ID:	3625

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0834.jpg 
Views:	20 
Size:	94.7 KB 
ID:	3626

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0835.jpg 
Views:	20 
Size:	96.2 KB 
ID:	3627

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0836.jpg 
Views:	20 
Size:	97.4 KB 
ID:	3628

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0838.jpg 
Views:	20 
Size:	96.1 KB 
ID:	3631

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0839.jpg 
Views:	20 
Size:	96.4 KB 
ID:	3635
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  17. #17
    4x2
    Aangesluit
    30-10-12
    Plek
    Richardsbaai
    Boodskappe
    8
    Wat ry jy?
    wat maak dit saak?
    Regte naam
    Elizmay

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Ek het vandag iets soortgelyks gekry hier by die werk. Ek kan nie se of dit die viool of die reen spinnekop is nie. Wou dit nie naby genoeg waag om mooi te kyk nie. Is maarskrikkerig vir die goed!.

  18. #18
    4x4 met twee ewenaarslotte en modderbande (4x4 Van die Maand April 2014)
    Aangesluit
    15-04-12
    Plek
    .
    Boodskappe
    2,497
    Wat ry jy?
    .
    Gunstelingplekke
    .
    Regte naam
    .

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Die outjie is van Kenya, daar roep hulle hom n Camil Spider, vir my identies na n Roman gelyk.
    Tiepies vroumens, probeer alewig op n man se kop sit,

    Aanhegsel 9455

  19. #19
    4x2
    Aangesluit
    30-10-12
    Plek
    Richardsbaai
    Boodskappe
    8
    Wat ry jy?
    wat maak dit saak?
    Regte naam
    Elizmay

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Wel jy het meer guts as ek! so ding sit nie op my kop nie, ek is baie jammer. Maak nie saak of dit man of vrou is nie. Jammer om te se, maar so ding beland onder my skoen. Dis verseker! ek gril my dood!!!

  20. #20
    4x4 met twee ewenaarslotte en modderbande (4x4 Van die Maand April 2014)
    Aangesluit
    15-04-12
    Plek
    .
    Boodskappe
    2,497
    Wat ry jy?
    .
    Gunstelingplekke
    .
    Regte naam
    .

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Antie Elizmay, moet asb netie slat wyl hy nog so op my se kop sitie

  21. #21
    Moderator Sakkie+'s Avatar
    Aangesluit
    18-09-12
    Plek
    Bloemfontein
    Boodskappe
    2,065
    Wat ry jy?
    Colt DC V6 4x4, met so 1 of 2 modifikasies
    Gunstelingplekke
    Sagte plek vir die mooi Noord Kaap
    Regte naam
    Jacques Swanepoel

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Nee wat Johannes, ek dood net daar as ding op my kop sit. Dan kan Elizmay maar slaan want ek sal reeds gesterf het.

  22. #22
    4x4 met agterste ewenaarslot Kolonel's Avatar
    Aangesluit
    12-06-12
    Plek
    Bloemfontein, Free State, South Africa
    Boodskappe
    725
    Wat ry jy?
    2005 Toyota Hilux 2.7 4x2 (ex 2003 Isuzu KB300 4x4)
    Gunstelingplekke
    Regs voor
    Regte naam
    Tertius Botha

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Ek sal nie sÍ ek is bang vir spinnekoppe nie en maak ook nie voor die voet dood nie, maar dit, Johannes, gaan nie gebeur sonder protes nie. Daar sal defnitief nie tyd wees om fotos te neem nie!
    Want ons is nou hier.....

  23. #23
    4x2
    Aangesluit
    30-10-12
    Plek
    Richardsbaai
    Boodskappe
    8
    Wat ry jy?
    wat maak dit saak?
    Regte naam
    Elizmay

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Quote Originally Posted by Johannes van die See Lees boodskap
    Antie Elizmay, moet asb netie slat wyl hy nog so op my se kop sitie
    Kan niks belowe nie Johannes, Ek skrik nogal groot vir ons agt potige gediertjies.

  24. #24
    4x4 met agterste ewenaarslot Kolonel's Avatar
    Aangesluit
    12-06-12
    Plek
    Bloemfontein, Free State, South Africa
    Boodskappe
    725
    Wat ry jy?
    2005 Toyota Hilux 2.7 4x2 (ex 2003 Isuzu KB300 4x4)
    Gunstelingplekke
    Regs voor
    Regte naam
    Tertius Botha

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Johannes, is jou medies op datum?
    Want ons is nou hier.....

  25. #25
    4x2
    Aangesluit
    30-10-12
    Plek
    Richardsbaai
    Boodskappe
    8
    Wat ry jy?
    wat maak dit saak?
    Regte naam
    Elizmay

    Re: Watter spinnekop kuier hier in my tuin?

    Ek swot nursing, so ek sal darm die outjie kan help na ek ons spinnekoppie verniel het so moenie te erg worry nie!

Bladsy 1 van 2 1 2 LaasteLaaste

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •