WegRy Kampvuur

Welkom by die WegRy Kampvuur.

  1. Heelpad Grondpad | Gravel travel Drade / boodskappe  Laaste boodskap

    Kom gesels saam!

    1. Is jy 'n nuwe lid op die WegRy Kampvuur-forum? Kom stel jouself voor en vertel ons 'n bietjie meer van jouself en jou 4x4.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 511
      • Boodskappe: 8,998
    2. Ons maak vanjaar weer so...

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 42
      • Boodskappe: 1,161
    3. Hier praat ons 4x4- en langpadsake. As jy n ervaring wil deel of wil s wat jou bloed laat borrel, laat waai! En as n vraag aan jou knaag, vra hom hier.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 380
      • Boodskappe: 6,770
    4. Kom praat nonsies met die diere, oor enigiets (binne die rels): Die Stormers se vorm, die Blou Bul-babes, die kabeljou wat loop in Henties of die prys van kasjoeneute in Maputo.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 1,408
      • Boodskappe: 26,597
    5. Op 'n drafstap saam met die ou bulle...

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 37
      • Boodskappe: 465
    6. Elke jaar omskep WegRy n bakkie in n geharde en volledige toegeruste veldwa net om dit weg te gee aan een gelukkige intekenaar. Kyk hier hoe vorder Operasie Bosbakkie 2012.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 5
      • Boodskappe: 1,104
    7. 'n Plek waar jy die video van jou laaste uitstappie Botswana of dalk die keer wat jy in die Richtersveld verdwaal het kan deel.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 12
      • Boodskappe: 192
    8. Sukkel jy met foto's? Weet jy nie waar om 'n handtekening op te laai nie? Of het jy sommer net 'n voorstel wat die forum sal verbeter? Kom gooi jou vrae & voorstelle hier...

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 146
      • Boodskappe: 1,990
    9. 'n Plek waar jy kan sien wat jy moet verwag in die volgende uitgawe van WegRy.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 9
      • Boodskappe: 75
  2. Kom ons ry! | Let's drive! Drade / boodskappe  Laaste boodskap

    Bestemmings, roetes, safaris, lekker kampplekke en reisverslae... kom vertel waar jou 4x4 al was.

    1. HIERDIE DRAAD IS SLEGS VIR HULPVERSOEKE. As jy iewers in die moeilikheid is met jou 4x4 en niemand kan jou help nie, begin 'n draad hier en stel jou probleem duidelik. So help ons Kampvuurders mekaar.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 5
      • Boodskappe: 228
    2. Wil jy jou mees onlangse ekspedisie met ons deel? Vertel en laai jou fotos en selfs videos op.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 318
      • Boodskappe: 10,128
    3. Soek jy mense wat dapper genoeg is om saam met jou Richtersveld toe te gaan? Of langs die Makgadikgadipanne te ry? Vra hier: Wie kom saam?

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 153
      • Boodskappe: 6,924
    4. Jy het pas jou eerste 4x4 gekoop, maar jys onseker hoe om dit te gebruik. Of jyt dalk al n paar hardebaard 4x4-roetes voltooi, maar nog nooit n sertifikaat gekry om jou basiese veldryvaardigheid te staaf nie. Jy kan hierdie opleiding nou kry by die WegRy-4x4-Akademie, in samewerking met African Off-Road Academy.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 9
      • Boodskappe: 149
    5. Pos die T4A GPS-spoor van jou reise hier sodat ander dit kan aflaai. En vra jou GPS-verwante vrae hier. S ook vir ons as jy n goeie kaart in die hande kry.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 35
      • Boodskappe: 516
    6. Lees hier oor ander WegRyers se ervaring van spesifieke roetes en bestemmings.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 283
      • Boodskappe: 3,242
  3. Rygoed | Wheels Drade / boodskappe  Laaste boodskap

    Ou voertuie, nuwe voertuie, selfdoen-stories en padtoetse... As hy wiele het, hoort hy hier.

    1. Hier samel ons inligting in vir die reeks artikels wat in WegRy / Drive Out verskyn

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 16
      • Boodskappe: 260
    2. Is jy n Toyota-, Landie-, Ford-, Nissan-, Tata-, GWM- of Isuzu-mens? Of enigiets anders? Gesels hier oor nuwe of tweedehandse voertuie, bekendstellings, padtoetse en ry-indrukke.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 134
      • Boodskappe: 2,665
    3. Het jy enige werktuigkundige vrae oor jou voertuig? Soek jy n werkswinkelhandleiding vir jou bakkie? Hier is die plek

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 212
      • Boodskappe: 2,866
    4. Kom vertel hier van jou selfdoenprojekte, ombouings en modifikasies.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 154
      • Boodskappe: 3,623
    5. Old Man Emu, Ironman of TJM? BF Goodrich, Bridgestone of Goodyear? Vra hier raad oor bande en vering.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 102
      • Boodskappe: 1,602
    6. Alles wat jy nodig het om jou voertuig in n ware safari-voertuig te verander: buffers, kappies, laaistelsels, domkragte, yskaste, dubbelbatterystelsel en nog meer. Wie bou die beste? Wat werk?

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 148
      • Boodskappe: 2,271
    7. Hoe meer kilos op jou bosvoertuig se afstandmeter, hoe meer stories het sy baas om te vertel. Hierdie is die plek vir veldvoertuie wat al meer as 250 000 km afgel het.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 21
      • Boodskappe: 135
    8. Het jy onlangs baie goeie diens by 'n besigheid ontvang? Vertel ons daarvan en deel die geluk. Dis nie 'n plek vir kla of kerm nie... hier prys ons goeie diens!

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 41
      • Boodskappe: 281
  4. Kamp saam, eet saam | Camp together, eat together Drade / boodskappe  Laaste boodskap

    Soek jy resepte vir lekker kampvuurkos of paklyste vir n lang toer? Hierdie is die plek waar jy jou hele toer kan beplan

    1. Vertel hier watter tente, stoele, tafels, ketels en ander kamptoerusting is gehalte en waarde vir geld. En waarsku ons teen die slaggate.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 56
      • Boodskappe: 1,004
    2. Op soek na toerusting vir jou kampkombuis of lekker resepte vir kampvuurkos? Soek en deel jou wenners hier.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 79
      • Boodskappe: 1,468
  5. Negosiewinkel | Classifieds Drade / boodskappe  Laaste boodskap

    1. Te koop, te ruil of gesoek | For sale, to swop or wanted wheels

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 97
      • Boodskappe: 622
    2. Te koop, te ruil of gesoek | For sale, to swop or wanted 4x4 gear

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 97
      • Boodskappe: 761
    3. Te koop, te ruil of gesoek | For sale, to swop or wanted camping gear

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 64
      • Boodskappe: 311
    4. Te koop, ruil of beskikbaar | Parts for sale, to swop or available. Plaas jou advertensie vir enigiets van 'n waaierband tot 'n modderband hier.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 81
      • Boodskappe: 478
    5. Di afdeling is vir advertensies wat nie 4x4-verwant is nie. Slegs forumlede met meer as 250 boodskappe mag hier adverteer. | This section is specifically for advertisements that are not 4x4 related. Only forum members with a post count of more than 250 may advertise in this section.

      Forum-aksies:

      Forum Statistics:

      • Drade: 29
      • Boodskappe: 169

Wat gaan aan?

Vandag se verjaarsdaeVandag se verjaarsdae

  1. Johanvdmerwe (63),
  2. hannesvz,
  3. Jaco Dippenaar (37)

WegRy Kampvuur StatisticsWegRy Kampvuur Statistics

Drade
4,760
Boodskappe
88,042
Lede
6,219

Welkom aan ons nuutste lid, HannesTheresa

Wat beteken die prentjies?Wat beteken die prentjies?

Bevat ongeleesde forumboodskappe
Bevat ongeleesde forumboodskappe
Bevat geen ongeleesde forumboodskappe
Bevat geen ongeleesde forumboodskappe
Forum is 'n kategorie
Forum is 'n kategorie
Forum is 'n skakel
Forum is 'n skakel